logo

AGS Jan Kempdorp main menu

Home About Services Testimonial Contact

Welkom by die huis

AGS Jan Kempdorp Herlewingsentrum is 'n ligtoring wat die volheidslewe in Christus reflekteer aan die wêreld.

2024: Ons droom vir die jaar is om aanbidding te bring wat ons elkeen verander.

Wie is ons?

Die missie van die gemeente is...

Om God te verheerlik

Ons wil God verheerlik deur om self die verandering te wees en om kerngesonde gesinne te bou. Ons wil die eenheid in die gemeente te bevorder en ‘n aktiewe kanaal vir die werking van die Heilige Gees wees.

Die Volheidslewe in Christus te reflekteer in ons gemeenskap

Ons wil die behoeftes van die mense van ons gemeenskap in totaliteit aan spreek en gelowiges ontwikkel, toe te rus en geleentheid te gee vir bediening. Ons streef om lewende getuies vir Christus te wees in ons huis, by ons bure en by ons werksplek. Daardeur promoveer ons die gemeenskap van die gelowiges en die netwerk van bedieninge.

Die Volheidslewe in Christus te reflekteer in die wêreld

Ons bereik die wêreld deur die koninkryk van God te verkondig deur die bediening van die evangelie van Jesus Christus deur die krag van die Heilige Gees en om die invloed van die kerk buite sy grense en die buiteland uit te brei.

***

Dienste

Sondag

Erediens Sondae om 10vm

Nuwe Generasie kinder bediening Sondae om 10vm

Leefgroeppe

Woensdae om 7nm fasiliteer ons verskeie leefgroeppe

Dinsdae om 10vm dames leefgroep

KRAGPROP

Interkerklike tienerbediening Vrydae om 6nm.

Media

Beleftes van Jesus - Deel 1

7 April 2024

Opstanding Sondag - Onthou my...

31 Maart 2024

Donker Vrydag, maar Sondag is oppad.

29 Maart 2024

Kontak ons

HV President en Christiaan de Wet, Jan Kempdorp, NC

E-pos

admin@agsjkd.co.za

agsjkd@gmail.com

Kontak nommers

061 416 1875 (kantoor)

061 425 8058 (past. Etienne Claassen)

Bank besonderhede

AGS van SA, Jan Kempdorp

Nedbank

1667 013 629

166701